Die Mossie Akkommodasie in Bloemfontein


Dit is met groot vreugde dat ons vir julle kan sê Die Mossie se verblyf is voltooi. Ons het 20 kamers wat 40 mense kan akkomodeer.

Ons is baie opgewonde oor die nuutse verwikkeling! Die pryse is as volg:

R1100 per kamer vir 2 mense, ontbyt ingesluit.
R850 per kamer vir 'n enkel persoon, ontbyt ingesluit.
R275 vir kinders onder die ouderdom van 6, ontbyt ingesluit.
R550 vir kinders bo die ouderdom van 6, ontbyt ingesluit.

 

Kontak ons vir spesiale pryse indien al 20 kamers bespreek word.

Voor u bespreek, doen asb. navraag oor ons spits tariewe vir sekere tydperke.

 

Bespreek by Pepermossie

 


 

 
© Pepermossie Venue. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Pepermossie Venue.

Cellphone: 082 824 1021
Cellphone: 083 265 4629
Fax: 086 566 8256
Email:
info@pepermossie.co.za

WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET